Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 1 slaapkamer grondeenheid te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis. leefares, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel, 1 slaapkamer en nuwe badkamer.
Fasiliteite:
24uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat mete jukskeibaan en staproetes en vele meer