Die baie skaars 2 slkaapkamer grondeenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord en is kompleet met 2 slk, 1 badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, stoep en afdak vir u motor. Kom kyk gerus om telerstelling te voorkom
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Eet / gemeenskapsaal
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Wassery
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Paniekknoppie
Koffiekroeg
Wildreservaat met staproetes en jukskeibaan
Markdae en baie aktiwiteite