Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord met 'n mooi uitsig. Ingesluit is 'n oopplan kombuis / leefarea, sonnige ekstra groot balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor. Kom kuier gerus om terleurstelling te voorkom.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Biblioteek en sitkamer area
Haarsalon
skoonheidsalon
Kliniek met dotersbesoeke
Sorgsentrum
Wassery
Markdae en baie aktiwiteite