Welom die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana Tuine, Pretoria. Die een
heid is kompleet met oopplan kombuis / sitkamer, sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek en doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Eet / gemeenskapsaal
Biblioteek
Koffiekroeg
Wassery
Markdae en baie aktiwiteite
Bussies na winkels en vele meer