Netjiese, moderne tuinwoonstel te huur in ’n goed versorgde erf. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, ’n oopplan kombuis en sitkamer, asook 1 motorafdak. Ideaal vir ’n paartjie wat ’n rustige en veilige leefruimte soek. Ongelukkig geen kinders of troteldiere.
Voorafbetaalde krag. Water ingesluit.
NB: Ingang en erf word gedeel.