Kom geniet u aftrede in die baie gewilde en moderne Bergvallei Ain Montana Tuine. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / sitkamer, sonnige balkon, afdak vir u motor, bystand vir kragonderbrekings en vele meer
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Paniekknoppie
Haarsalon
Wassery
Skoonheidsalon
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat
Baie aktiwiteite