Kom wees deel van die baie gewild en moderne Bergvallei Aftreelandgoed in Montana-Tuine. Jou huisie in die bos wag vir jou. die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis / leefarea, badkamer, motorhuis en heerlike sonnige stoep met 'n groot tuin
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met dotersbesoeke
Paniekknoppie
Eetsaal
Gemeenskapsaal
Biblioteek
Haarsalon
Skoonheidsalon
Koffiekroeg
Wildreservaat
Jukskeibaan
Baie aktiwiteite, markte ens