Die ekstar grote 1 slaakpkamer eenheid is gelee in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord en wag net vir u oproep om geneem te word, Die eenheid bestaan uit ekstra groot kombuis / leefares, sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor. Spring om nie die geleentheid te mis nie.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Paniekknoppie
Bussie na die winkels
Skoonheidsalon
Haarsalon
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wassery
Biblioteek en vele meer