Die eenheid is gelee in die Bekroonde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine en is kompleet met 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / leefares, balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Koffiewinkel
Eet / gemeenskapsaal
Biblioteek
Sorgsentrum
Haarsalon
Skoonheidsalon
Kliniek met doktersbesoeke
Bussie na winkels
Baie aktiwiteite en markdae