Kom wees deel van die pragtige Bergvallei Aftree Landgoed in Montana-Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met 'n oopplan kombuis / sitkamer met wasmasjien en yskas reeds gesinstalleer, slaapkamer, badkamer en sonnige balkon wat uitkyk op die wildreservaat.
Fasiliteite:
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroek
24 uur Sekuriteit
Biblioteek
Wassery
Skoonheidsalon
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Wildreservaat
Jukseibaan
Baie aktiwiteite