Ruim woonstel
* 1-Slaapkamer
* 1-Badkamer (bad en stort)
* Groot kombuis met Gas / Elek Hob en plek vir Dubbel-deur yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf.
* Binne braai / son-kamer met glas en aluminium skuif vensters
* Nie-roker eenheid
* Geen troeteldiere
* Geen kinders
* Geen motorhuis (enkel oop parkeer spasie beskikbaar)
* Pre-paid krag (uitgesluit)
* Water word gemeet (uitgesluit)
* Basiese Maandelikse huur: R7,900
* Dep R11,850
* 12 maande huurooreenkoms