Back

Harcourts Mossel Bay

Driekie Olivier - MgtE.webp
Driekie Olivier Finance Administrator

Ek het in Januarie 2015 by Harcourts Mosselbaai begin as Blokbestuur en Administrasie klerk.
Huidiglik is ek Finansiele Beampte. My nering is syfer werk.
My stokperdjies is hekel en brei. Ek bly by my dogter. Ek het twee dogters en vier kleindogters.