Back

Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Andre Botha - GHo8.webp
Andre Botha Agent - Free State

My naam is André Botha en ek kom van Bloemfontein af. Ek het voorheen in bemarking en verkope gewerk. In my vrye tyd speel ek golf en geniet ook perdry en visvang. Wat ek die meeste omtrent my beroep geniet is om die koper en verkoper bymekaar te bring en 'n transaksie te fasiliteer waarmee albei partye tenvolle gelukkig is; sonder moeite en stresvry. Ek is al 11 jaar in hierdie beroep en ek spesialiseer in die Vrystaat omgewing.