Back

Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Jan van Zyl - x7A1.webp
Jan van Zyl Candidate PP - Dundee

Ek is Jan Van Zyl, 'n vryskut eiendomsagent by Home & Hectare met my kantoor geleë by BKB Dundee.

Ek spesialiseer in die bemarking van eiendomme en bedien die hele KwaZulu-Natal sonder enige beperkings.

My voornaamste doel is om uitmuntende diens aan my kliënte te bied en hul behoeftes met volle toewyding te vervul.