Back

Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Karin van Rensburg - nSll.webp
Karin van Rensburg Agent - Free State

Ek is Karin van Rensburg van Bloemfontein in die Vrystaat. Nadat ek gematrikuleer het, het ek onderwys by Bloemfontein Onderwys Kollege gestudeer waarna ek by U.F.S. in die biblioteek gewerk het. Ek is lief vir diere en die natuur en het myself besig gehou met boerdery in honde, asook skape, beeste, volstruise en varke op ons 43ha kleinhoewe. Ek is al vir meer as 14 jaar 'n eiendomsagent en geniet dit vreeslik om met mense te werk. Die hoogtepunt van my dag is om 'n eiendom te lys en daarna die verkoopproses aan te pak. Ek spesialiseer in kleinhoewes maar bemark net so gewillig eiendomme in die stad.