Back

Mikaya Real Estate

Louise Visser - Property Practitioner - BkhA.webp
Louise Visser - Property Practitioner Property Practitioner

Born and bred in the area I am a well known face in and around Upington, I have a passion for the people of our lovely part of the country.

Ek sal U graag bystaan met die koop of verkoop van U eiendom op `n proffesionele manier, met passie en altyd met die regte advies!

Vandat ek deel geword het van Mikaya, het ek werklik my huis gevind, en onderneem om altyd U beste belang op die hart te dra!